Seshoek

Seshoek
Subklas vanveelhoek, hexatopeWysig
Voorafgegaan deurvyfhoekWysig
Opgevolg deursewehoekWysig
Het hoekpunt figuurlynstukWysig
Het faset polytoopkantWysig
Onderhou deur WikiProjekWikiProjek WiskundeWysig
Unicode-karakterWysig
'n Gewone seshoek.

'n Seshoek of heksagoon is 'n veelhoek met ses hoeke en ses sye. "Hexa" is die Griekse woord vir "ses", terwyl "gonos" Grieks is vir "hoek". 'n Gewone seshoek se binnehoeke is gelyk aan 120° en sy sye is ewe lank. Sulke seshoeke pas perfek langs mekaar en 'n plat vlak kan met seshoeke gebou word sonder dat daar enige oop spasies bestaan. Die waskoeke van bye is 'n voorbeeld hiervan in die natuur.

Die oppervlak van 'n gewone seshoek met die sylengte gelyk aan kan voorgestel word deur:

Die omtrek van 'n gewone seshoek met die sylengte gelyk aan is , die maksimum deursnee is en die minimum deursnee .


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search